Friday, September 16, 2011

Ryna en Piet

Ek is trots om te se dat hierdie mooi man en vrou my oom en tante is!

Liewe tannie Ryna en oom Piet, mag julle liefde 'n voorbeeld wees vir die wereld daar buite. Meer kan ek nie se nie, want die fotos spreek vir hul self.

Al my liefde en beste wense vir julle lewe saam!
Sonica

 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa

Friday, October 22, 2010

Saturday, October 2, 2010

Arnold & Heileen

Hi julle tweetjies

Wat 'n oulike paartjie! Arnold is hoog in die wolke want hy het een van die mooiste vroue (Heilleen het innerlike en uiterlike skoonheid!).Ek moet se dit was die meeste soen fotos wat ek nog ooit geneem het, die twee is so verlief hulle kan skaar weg kyk van mekaar.

Hoop julle geniet nog die wittebrood!
Sien julle gou weer!

Met vriendelike groete!
Sonica
 
Posted by Picasa
 
Posted by Picasa