Ek is trots om te se dat hierdie mooi man en vrou my oom en tante is!
Liewe tannie Ryna en oom Piet, mag julle liefde 'n voorbeeld wees vir die wereld daar buite. Meer kan ek nie se nie, want die fotos spreek vir hul self.
Al my liefde en beste wense vir julle lewe saam! Sonica
If there are any two people in this world who are destined to be together, it would be these two wonderful people! Jenny and Jorge when you are together everything is in harmony,almost like it was predestined to be.
I wish you a life filled with love, happiness and joy!
What more can I say... a picture paints a thousand words!
Warmest regards Sonica
Saturday, October 2, 2010
Arnold & Heileen
Hi julle tweetjies
Wat 'n oulike paartjie! Arnold is hoog in die wolke want hy het een van die mooiste vroue (Heilleen het innerlike en uiterlike skoonheid!).Ek moet se dit was die meeste soen fotos wat ek nog ooit geneem het, die twee is so verlief hulle kan skaar weg kyk van mekaar.
Hoop julle geniet nog die wittebrood! Sien julle gou weer!